Successfully reported
+7

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat gemeubileerde eenheid vir tot 2 mense in Dalsig, Stellenbosch.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid het 'n plafonwaaier, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook die nodige eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV en WiFi is beskikbaar. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Gaste het toegang tot die swembad, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie enige braaigeriewe het nie, en die eienaar woon op die perseel.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km vanaf die middedorp. Stellenbosch bied 'n wye verskeidenheid wynlandgoedere en -kelders, doendinge soos bergfietsroetes, staptogte en verskeie besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Katlego M
Besigheidsreis
5.0
Excellent stay. Shirley was very accommodating and helpful, and the place was very safe to stay at with easy access.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Carla P
5.0
Very pleasant and private. The area felt safe and the town easily accessible. The host was incredibly flexible with both check-in and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mariette S
5.0
Uitstekende akkommodasie. Skoon en netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het om lekker te slaap. Waarde vir geld.
Aug 2025
Carien V
Saam met vriende
5.0
Gerieflike, netjiese akkommodasie met veilige parkering! Perfekte, knus en netjiese akkommodasie met veilige parkering, wonderlike gasheer en alles wa...
Sien meer
Jul 2025
Lorette J
Besigheidsreis
5.0
Convenient, neat and clean. Wonderful accommodation and a very friendly hostess. Beautiful room with everything needed in a lovely neig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang