Successfully reported
+7

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV en WiFi. Rook is verbode.

Gaste het toegang tot die swembad en onderdakparkeerplek. Let daarop dat die eenheid nie braaigeriewe het nie en dat die eienaar op die perseel woon.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km van die middedorp af. Stellenbosch bied allerlei wynlandgoedere en -kelders, asook doendinge soos bergfietsroetes, voetslaan en verskeie besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Katlego M
Besigheidsreis
5.0
Excellent stay. Shirley was very accommodating and helpful, and the place was very safe to stay at with easy access.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Carla P
5.0
Very pleasant and private. The area felt safe and the town easily accessible. The host was incredibly flexible with both check-in and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mariette S
5.0
Uitstekende akkommodasie. Skoon en netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het om lekker te slaap. Waarde vir geld.
Aug 2025
Carien V
Saam met vriende
5.0
Gerieflike, netjiese akkommodasie met veilige parkering! Perfekte, knus en netjiese akkommodasie met veilige parkering, wonderlike gasheer en alles wa...
Sien meer
Jul 2025
Lorette J
Besigheidsreis
5.0
Convenient, neat and clean. Wonderful accommodation and a very friendly hostess. Beautiful room with everything needed in a lovely neig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Buitekring Road, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang