Successfully reported

88 Baron Van Reede Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Llewellyn R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ek sal beslis weer daar bly en dit vir almal aanbeveel. Die mense is vriendelik en behulpsaam, en die plek is altyd skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uit die boeke uit, fantasties! Dit was heerlik. Die ontvangsdame en gasheer is besonderse mense. Baie vriendelike en goeie mensverhouding. Die ontbyt was ook uit die boeke! Baie moeite word gedoen en mens voel baie tuis. Ons sal definitief weer daar gaan bly en aan al ons vriende en familie vertel om daar te gaan bly as hulle in die Oudtshoorn omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie Magda en Christo! Heerlik gebly en die ontbyt was baie lekker, ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasiese gasheer en huislike atmosfeer. Uitstekende verblyf. Gasheer was voorbereid op ons koms, kamers baie skoon en gerieflik. Baie naby aan verskeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterckx B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastic. The hosts were very helpful and friendly. We will definitely come back to this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert L
1 nag
4.6
Mrt 2025

Aangenaam. Ja, baie lekker tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende gastehuis. Hierdie gastehuis is in 'n ander klas. Aandag aan detail, netheid en aandag van gasheer en -vrou aan hul gaste was spesiaal. Ontbyt was heerlik. Kan hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Restaurante is loopafstand van gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer C
1 nag
5.0
Nov 2024

Beyond expectation! What a stunning establishment. Magda and Christo are impeccable hosts. From the warm greeting upon arrival, being made to feel at home immediately, knowledge sharing about the area, restaurant recommendations, and friendly conversation all round, through to a warm departure. The premises and rooms are very well kept and a well-stocked honesty bar is available in your room. A filtered water (reverse osmosis filtration) station is available around the BBQ / guest lounge area. The swimming pool is most inviting and well maintained. Delicious breakfast is freshly prepared and very tasty. Will definitely be back for a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike, heilsame tuiste weg van die huis. Fantastiese keuse, heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker oornag plek. Christo en Magda het ons onmiddellik tuis laat voel. Lekker gesels oor alles en nog wat. Heerlike ontbyt, met Christo uitgevat in sy voorskoot. Indien ons weer in die area is, sal ons definitief van hul gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Baron Van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang