Successfully reported
+35

8a Loader Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8a Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

8a Loader Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van De Waterkant. Dié stylvolle grondverdieping-ateljeewoonstel is op die hoek van Loader- en Dixon-straat en beskik oor skuifraamvensters. Dit is die ideale beginpunt vanwaar gaste die stad kan verken.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-uitleg word deur 2 kaste en rakspasie verdeel en gaste kan die gekombineerde leef-, eet- en kombuisarea direk binnekom.

Die moderne kombuis strek langs 'n muur met 'n uitsig oor die dorpie en is met 'n yskas, stoof en oond, en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die woonstel is smaakvol versier met gemaklike suede-sitplek in die leef- en eetarea. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n werkstasie vir diegene wat van die huis af werk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 8a Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8a Loader Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8a Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff6aaadc9fb494d90b9810550193eb1b65b0e18cbc99b2440f18e3090fb619410aa8fe447e6ec00e760343b922b960d7c78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8a Loader Street De Waterkant 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.91635316848 18.416610666865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang