8b Loader Studio
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8b Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            8b Loader Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljeewoonstel in die hartjie van De Waterkant. Die eenheid is op die eerste verdieping en is die ideale basis vir diegene wat die stad wil verken. 
Gaste gaan via 'n buitetrap in die woonstel in en daar is 'n klein sitarea langs die voordeur. 'n Gang met 'n aangewese plek vir 'n lessenaar skakel met die oopplan-leefarea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n glasskuifdeur. Gaste kan 'n uitsig oor die kleurvolle huise geniet. Die badkamer het 'n dubbelwasbak-eenheid, 'n stort en 'n toilet. 
Die leefarea, eetarea en kombuis het lugversorging en is in 'n hoek met Juliet-balkonvensters wat 'n uitsig oor die buurt bied. Die leefarea het 'n gemaklike en kleurvolle sweedseleerrusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die moderne kombuis is teen 'n muur wat na die gang lei en dit is met 'n yskas, oond, stoof en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. 
Gratis WiFi is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 8b Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - Gaste dink 8b Loader Studio het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8b Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang