Successfully reported
+62

9 Notties Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 Notties Avenue is 'n selfsorghuis in Nottinghamweg en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die sitkamer het 'n kaggel en gemaklike sitplek voor 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n tafel en stoele asook 'n gasbraai wat oor die tuin uitkyk. Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Petro D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Great home from home. I will recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Guy E
Saam met vriende
5.0
Convenient and worthwhile. Short but very sweet, loved the house and its location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elsje B
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik, gemaklik, met al die basiese benodigdhede. Gemaklike verblyf, gerieflik geleë vir die wat die kuier by Nottingham Hotel wil geniet. As jy '...
Sien meer
Mrt 2025
Devina B
Gesin met tieners
4.4
Overall, it was a pleasant time away. It was great. Nice and relaxed, just what we wanted. Unit facilities were good. The unit was free...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Rainer I
Gesin met klein kinders
3.4
Great place. It is a well-located property. The kitchen requires a few more glasses, and the coffee machine was not working. But beside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Notties Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01db4bf8744f84594d398d1a01ba46f9562dce9881873b8eaee165dca313339b3b24723afa80a3a757bc7c4b61d2443e387e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 9 Notties Avenue Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3550807 29.9940004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang