Successfully reported
+11

9 on John Crave

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 John craven place, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 on John Crave bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Durban, KwaZulu-Natal — ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite het gaste toegang tot 'n ruim erf met 'n braai-area — ideaal om skemerkelkies te geniet.

Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 9 John craven place, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 John craven place, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8615f8cda053248e04c35a7d17c0e01c00db54449ff159cea012f6d6373498c5a5d8fb5753f8ae13719a9eaf54587d6efc16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 9 John craven place Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0388717 30.8769991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang