Successfully reported

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wilhelmus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

'n Wenner blyplek! Skoon, pragtig! Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. Baie dankie, dit was 'n oase in Sasolburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Charmaine went out of her way for us and was a pleasure to get to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Friendly, clean, big rooms, safe parking, best stay ever. Charmaine is very friendly and is super attentive. She washed my child's hockey clothes. She is always available and helps you with a smile!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tevrede klient. Baie gerieflike en mooi kamer en badkamer. Selfs 'n strykplank en strykyster in die kamer. Ontvangs, diens en ontbyt was baie goed. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kamer lekker warm. Baie goeie ontvangs 8h00 in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. The stay was amazing and excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en skoon. Baie skoon en nuut. Het baie lekker gebly en die ontbyt was uit 'n boek uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was skoon, netjies en het regtig niks om oor te kla nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bismarck F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Puik. Baie lekker, dankie. Diens goed, baie rustig, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld, uitstekende diens en gasvryheid. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Die kamer was pragtig, ruim, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik, ons het ekstra gaste oor gehad vir ontbyt, en hulle het dit ook baie geniet. Ek kan eerlik hierdie gastehuis aanbeveel, waarde vir geld, uitstekende diens en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kromellenboog Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang