9 The Bridge
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
9 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die St. Lucia-riviermond.
9 The Bridge het 'n uitsig oor die kompleks se tuin, swembad en gemeenskaplike braai-area. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n toonbank. Die leefarea het 'n sitarea met 'n TV en 'n etenstafel.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
Die kompleks lei direk na sy eie jetty wat 'n uitsig oor die riviermond het en daar is ook 'n swembad, tennisbaan en gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek met 'n wag is beskikbaar, asook motorafdak-parkeerplek.
Gaste kan 'n rits aktiwiteite soos visvang, Fat Bike-hengel, perdry, walviskyk, riviermondvaarte en wildkyk geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jaime Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 The Bridge het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang