Successfully reported
+21

90 Eden Sands

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 42 Middleton Road, 90 Eden Sands, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 R863 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

90 Eden Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die kompleks is ongeveer 400 m vanaf die aangewese swemstrand met lewensredders geleë.

Hierdie woonstel met lugversorging is op die tweede verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied pragtige uitsigte oor die see, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en kookbenodigdhede. Gratis tee en koffie word voorsien.

Die oopplan-sitkamer bied 'n TV met DStv Now en Netflix-programme; gratis WiFi is beskikbaar om media te stroom. Die sitkamer lei na 'n ingeslote balkon met groot vensters wat gaste kan oopmaak om die seebries in te laat.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-areas en die swembad in die kompleks. Gaste het direkte toegang tot die strand deur 'n veilige hek met hul sleutels. Daar is 'n veilige parkeerplek vir een motor, onder 'n motorafdak. Bykomende parkeerplek vir sleepwaens is ook beskikbaar. Daar is 'n sekuriteitswag in die kompleks oornag. Ons jammer, geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leon N
Saam met vriende
5.0
Highly recommended and convenient check-in. Excellent stay. The place is clean, cool and calm. Great sea view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jaco B
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, beveel aan.
Jul 2025
Pieter M
Gesin met tieners
5.0
Mooi skoon en netjiese plek, veilig en mooi uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly en die plek baie geniet. Die eenheid het alles wat men benod...
Sien meer
Jul 2025
Riaan P
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Our stay was very nice. Everything as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Aveshni A
Besigheidsreis
5.0
Amazing. My stay was comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 42 Middleton Road, 90 Eden Sands, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 90 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 42 Middleton Road, 90 Eden Sands, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39420200b0aabf673a020ffc5008f764f26585960c2d9354407bb90059b0b4850650a6c4b5e9317cb5eacf9b75757b2d7d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R863 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 42 Middleton Road 90 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.099611576388 30.859032720063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang