Successfully reported
+28

90 on Atlantic

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

90 on Atlantic bied selfsorgverblyf aan die Weskus in Yzerfontein, net 80 km van Kaapstad en 26 km van Darling af. Die eiendom is naby die strand.

Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel op die boonste verdieping en in 'n kothuis, elk met hul eie ingang. Die ateljee en die kothuis bied elk verblyf aan 2 gaste en het ’n kombuis, leefarea, TV en braaigeriewe.

Daar is parkeerplek op die perseel. WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elize A
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see! Baie lekker gebly. Gasvrou was beskikbaar vir enige navrae.
Okt 2025
Elana B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, chill-laxing al die pad. Ek en my man het heerlik gebly. Was regtig 'n lekker wegbreek naweek van die dolle gejaag van die stadslewe. Net ...
Sien meer
Aug 2025
Lynette L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n heerlike kos vir die siel plekkie. Lieflike plekkie met mooiste see uitsig. Baie vriendelike diens van Linzi ontvang. Ons was tuis vandat ons d...
Sien meer
Aug 2025
Jony B
5.0
Amazing. I booked the stay for my parents as a birthday gift for my dad, and they said it was one amazing weekend they had.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Annie A
Saam met lewensmaat
5.0
Dis elke sent werd. Die verblyf was fantasties. Die view is baie mooi en in die aande is dit doodstil en rustig. Die oom en tannie wie se plek dit is,...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 90 on Atlantic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28bfc96dd76dc2a210a6637518059649b52123d9744a3a6a948ef9f09af03dbb8c61c1347433423a6ea3e3a9a33cfa70f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 90 Atlantic Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3657614 18.1692907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang