Successfully reported
+31

91 Laguna La Crete

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete Unit 91, Beacon Rocks, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

91 Laguna La Crete is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Margate. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike wegbreekplek vanwaar hulle hierdie dorp aan die pragtige kuslyn kan verken.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim balkon met 'n buite-eetkamertafel, 'n gasbraai en uitsigte oor die see en die strandmeer geniet. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, direkte toegang tot die strand en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Uvongo-pier ongeveer 400 m weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete Unit 91, Beacon Rocks, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete Unit 91, Beacon Rocks, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f933327dbfa8e247e46adc84a09764d86b0c3e9fe9dbc3b6f6e419760f347232130fbb5a02cda51c3230b24296b9afcb8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 5 Selvey Avenue Laguna La Crete Unit 91 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.83625986352 30.393495393254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang