93 On Main
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Main Road, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
93 On Main het sonpanele wat elektrisiteit gedurende beurtkrag voorsien.
93 On Main is ideaal geleë in die hoofstraat van Gonubie. Ons is stapafstand van die hoofswemstrand, strandfront, plankpaadjie, hotelle, koffiewinkels, Spar, wegneemeetplekke en restaurante af.
Verblyf word aangebied in 'n huis met 2 slaapkamers, 'n tweeslaapkamereenheid, 'n eenslaapkamerkothuis en 4 oopplan-eenhede. Elke eenheid is toegerus vir selfsorgdoeleindes en bied sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Ander instansiegeriewe sluit veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe in.
93 On Main het sonkrag en omskakelaars so beurtkrag beïnvloed nie die perseel nie. Ligte, TV's en WiFi is beskikbaar tydnes beurtkrag. Daar is ook sommige muurproppe vir die laai van selfone en skootrekenaars beskikbaar tydens beurtkrag.
Die verblyf is net 15 minute se ry noordoos van Oos-Londen. Gonubie is 'n sonderlinge kusdorpie met skilderagtige stappaadjies vanaf die grasperke by die strand tot by die strandmeer. Walvisse en dolfyne kan van die strand af gesien word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 93 Main Road, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink 93 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Main Road, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang