Successfully reported

94onWild

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Kgomotso N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Neat and clean. Value for money, peaceful. Enjoyed my stay, the place is uphill though which I'm scared of heights and my anxiety went up when I was driving uphill to park, but Moses was so helpful to calm my nerves and help me navigate the parking on the hill. The place is clean and it's very quiet, so we had a peaceful sleep when we came back from our event. The place is neat and clean, value for money, I recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. Very peaceful and clean, worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor O
1 nag
5.0
Nov 2024

Wonderful. It was great and I enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Voldoen aan behoefte. Geen probleme gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ihan V
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2025

Nie die prys werd nie. Diens was baie goed, maar die kamer lyk gehawend vir die prys. Die kamer wat ons geboek het, was toe nie vir 4 mense bedoel nie, maar die opsigter het ons darem geskuif voor ons daar aangekom het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rudolf P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Went to see Dr in Cintocare. Warm welcome from them. So friendly. Will highly recommend them to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Basic. Ja, dankie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Feans J
1 nag
3.2
Jul 2024

Sal dit nie aanbeveel vir my kennisse nie. Goed gebly, dankie. Ek moes vroeg weer ry, maar ongelukkig was daar geen water vir die stort en was nie, en ook geen koffie nie, net tee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chrizelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Tevrede, maar ek dink daar kan verbeter. Die foto's is effens misleidend. In die sin van klas. Dit lyk soos 'n 4 ster, maar realiteit is dit 3 ster. Sekere goed het nie gewerk nie. Onder andere die aircon, asook die DStv. Daar was 'n totaal van 3 ure wat ons daar was krag, die res van die tyd loadshedding en geen voorsorg word getref nie. Op aankoms was daar nie eers seep/room/shampoo vir ons in die kamer soos daar gewoonlik by elke plek voorsien word nie. Asook nie eers 'n asblik in die woonstel nie, maar wel buite op die stoep. Verder was alles netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Wild, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxODY3ZDc2LTE2NDYtNDE5My05MzRmLWNhMjM0MjFiOWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 59 5 1 4 94 Wild Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.790327 28.265396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang