99 on Zwartkloof
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
99 on Zwartkloof bied 'n luukse toevlugsoord in die veilige Zwartkloof-wildreservaat naby Bela-Bela, omring deur asemrowende uitsigte oor die Bosveld.
Hierdie moderne selfsorg-lodge beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 koninggrootte-beddens het en die ander 2 koningingrootte-beddens. Drie en suite-badkamers het 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Een en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat buitestort, en 3 het 'n ekstra buitebad. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis, eetarea en TV-sitkamer maak oop deur stapeldeure na 'n ruim dek met 'n plonspoel, buite-eetarea, ingeboude braai en vuurput.
Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 4 voertuie. Gaste kan wildkyk, boswandelings, fietsry en voëlkyk binne die landgoed geniet, met nabygeleë besienswaardighede soos gholfbane, wildritte en spa's.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R516, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang