Successfully reported
+19

9de Laan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 9de Laan 26, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

9de Laan is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis met 'n berg-uitsig in Kleinmond.

Hierdie huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n driekwart bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en aparte toilet. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het gemaklike sitplek, 'n binnebraai, TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die voorstoep uitspan of die tuin met braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

9de Laan is naby winkels en restaurante. Die see is net 900 m vanaf die huis en gaste kan ook voetslaan en fietsry. Kinders kan ook die fietsrybaan aandurf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9de Laan 26, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9de Laan het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 9de Laan 26, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302c3b33f1a706de247969f248dbb4f3b009e77e575f1a93295a1406f6f1a37c7a083035505071216dd3c34f0552fd429548?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 9de Laan 26 Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.3379455 19.0309938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang