Successfully reported
+31

A Beach Apartment in Africa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Unit 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Beach Apartment in Africa is 'n pragtige woonstel geleë op die gewilde branderplankry-strand bekend as Pipe in Summerstrand en is ideaal vir 'n gesin van 4.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad en handstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die sitkamer is pragtig gemeubileer en bied gemaklike rusbanke met 'n etenstafel en stoele. Vanuit die sitkamer lei die kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste om van te gebruik.

Die sitkamer loop uit op die patio wat braaigeriewe het. Hier kan gaste die geluid van die branders geniet en na die sonsondergang oor die strandfront kyk. Gaste kan die sprankelende gemeenskaplike swembad geniet en strandwandelings langs die strandfront neem.

Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante, winkels en strande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sanette S
5.0
Gerieflik, skoon en gemaklik gebly. Ja, ons het baie lekker gebly hier.
Mei 2024
Phumeza M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Comfortable, lovely and secured. This unit has everything you need in a self-catering accommodation, and the host is lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Pieter B
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Baie stil. Rustig. Naby aan alles. Die winkelsentrum en restaurante is alles naby. Die see self is naby. Lekker staproetes.
Mrt 2024
Julie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Great location. The place was clean. Provision made for load shedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sandra H
Gesin met tieners
4.6
Comfortable accommodation with all you need with an ideal location. Location was ideal. The apartment was spacious, clean and comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Unit 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Beach Apartment in Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Unit 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca417665d5ab9c36a083814c73dab52aefc9acfc8f2a06284388e5de2323276a5dcc5a03a106c581166e04e83d814c4421ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Marine Drive Unit 36 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985297828901 25.671454668045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang