Successfully reported

A Bird Cage Stay & Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Knus plekkie in die hartjie van Magoebaskloof, hoogs aanbeveelbaar. Kort kennisgewing, gashere was baie behulpsaam. Knus plekkie en presies wat nodig was. Mooi ingerig en maak voorsiening vir alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige fasiliteite. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Uitgerus. Ons het baie lekker gebly en die klein dorpie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Awyn V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Net oorgeslaap op Wildtuin toe. Net my opinie. Moeilik bereikbaar vanaf parkering, veral as dit reën. Die pad voor die woning is 'n tweespoor-grondpad wat moeilik begaanbaar is met 'n gewone sedan, veral as dit reën. Eenheid is baie klein, maar voldoende. Skoon en netjies. Verwag so bietjie meer van die webtuiste se goedgekeurde slaapplekke. Bed was heerlik om op te slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Soren J
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Charming and quirky design. I like this about South Africa: For a bit more money, you get a lot more! Delightful house, beautifully decorated with a great sense of design. We even took some notes on how we could make our homes more fun. Very well equipped, but almost too much stuff in the kitchen! The only downside is that it was cold weather and the only heat is a wood stove. We bought wood, but it must have been a bit wet; the stove never really got going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trixi J
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

We would have liked to stay a bit longer to explore the lovely little town. What a charming and incredibly creatively decorated place. It had everything we could ask for and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martin-Shawn
A Bird Cage Stay & Cottage
Glad you like the interior design. Please visit again soon.

Anita R
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2024

Good stay. Pleasant stay. Would suggest some TLC in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lance W
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Nothing special. Tiny cottage. No latch on bathroom doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martin-Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bok Street, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bad2d2a7239b17477f7e4837a9fab7e2715d584e684adea8da96d715dd08d9491e21b702c288b707ab94bd9f2842c6e0d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 11 Bok Street Haenertsburg 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.948493 29.938627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang