Successfully reported
+50

A Bit of Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Franklin Street, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby The Island in Groot Brakrivier, halfpad tussen George en Mosselbaai geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede binne die Tuinroete.

Albei eenhede beskik oor oopplan-kombuise en -sitareas. Die eenhede bied skouspelagtige uitsigte oor Dolphin Greek Gholflandgoed en die berge.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en is geskik vir 'n paartjie. Daar is 'n rusbank wat in 'n bed omskep kan word. Die tweeslaapkamerwoonstel het 2 dubbelbeddens en het slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste. Die 2 woonstelle kan saam bespreek word vir 'n gesin of groep vriende.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste wat langer as 4 dae bly moet hul eie handdoeke voorsien.

Albei woonstelle het Weber-braaigeriewe.

Die eenhede is stapafstand van die see af en daar is baie strande en lekker visvangplekke naby.

A Bit of Home is 2 kilometer vanaf Suiderkruisstrand geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
5.0
Vriendelike en bekwame gasvrou. Puik verblyf. Maureen het uit haar pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik is. Die verblyf was puik met 'n uitsig op di...
Sien meer
Sep 2025
Paul S
5.0
Rustig, veilige omgewing en lekker woonstel. A Bit of Home is baie goed toegerus. Die buurt is rustig en veilig. Dankie dat jy alles so skoon en netji...
Sien meer
Mrt 2025
Shane V
5.0
It was great. A bit of home is truly that. Everything that you could need in a home away from home. The owner is a lovely lady. Thank y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Willem T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker verblyf. Lekker groot, netjies en waarde vir geld.
Mei 2024
Andre D
5.0
Alles wat mens nodig het, netjies en naby al die besienswaardighede in die area. Lekker huislike atmosfeer.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Franklin Street, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Bit of Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Franklin Street, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aaea4c69a4c3591390f2858d6e0d1f166ac76f320ac121f6997a78d2ba590e36a00505dfc67ae31a01bc746f6e561e8375c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 21 Franklin Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050201552242 22.241967469454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang