Successfully reported

A Cherry Lane Self Catering and B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Louw R
1 nag
5.0
Aug 2025

Lekker gerus na 'n lang dag se reis. Die kamers is baie mooi en die verblyf is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en fantastiese punte. Ons is bly dat julle so lekker gebly het by ons. Cherry-groete Nita

Elmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sien sterre. Baie aangename verblyf en vriendelike behulpsame eienaars. Ons het baie lekker oorgeslaap in gemaklike, warm beddens. Plek was baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Fantasties! Baie dankie Elmarie vir jou wonderlike terugvoer - dit word opreg waardeer. Ek sal ook vir my personeel bedank vir hulle mooi werk, want sonder hulle sal ons dit nie kan doen nie. Dit is nie altyd maklik om mense tevrede te stel nie, maar ons probeer ons bes en dit is waarom sulke positiewe terugvoer ook vir ons baie moed gee. Hoop om julle weer vorentoe by ons te kan huisves. Cherry-groete Nita, Kassie en ons oulike span!

Leida S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

100%. Dit was presies wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Hi Leida. Ons is bly dat ons 100% jou behoeftes kon bevredig het. Baie dankie vir jou terugvoer en jou goeie punte wat jy vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Cherry-groete Nita, Kassie en die span

Reinette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Lieflike plek en lekker gebly met ons twee hondjies! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer. Hoop om julle weer by ons te sien. Ons waardeer julle ondersteuning. A Cherry Lane Self Catering and B&B

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Good afternoon Johann Thank you for this beautiful review. We always strive to offer our guests the best. Hope to see you soon in the near future. A Cherry Lane Team

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Aangename en gerieflike verblyf. Cherry Lane is gerieflik na aan die N1 en net buite die stad - dus lekker stil en rustig. Goed ingerig vir selfsorg. Ons het wel aandete in hul eetkamer genuttig (teen 'n ekstra bedrag) en dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more Hanneli, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons het dit geniet om jou te akkommodeer.

Reza T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Heerlik en stil. Daar is net te veel afstandbeheerknoppies (4 stelle) en Android boksies (2) met geen instruksies van wat en hoe die 4 stelle afstandbeheerknoppies werk nie, en 1 het nie gewerk nie, want sy laai battery was pap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more Reza, baie dankie vir jou review, dit is maar moeilik om al ons gaste tevrede te stel. Jammer oor die ongerief van die afstandbeheer toestelle. Ons pas aan insake die gaste se navrae omtrent TV en programme ens. Ons streef daarna om ons gaste die beste diens te verskaf. Ons dra nie altyd kennis van batterye wat pap is aangesien ons fokus op verskeie daaglikse take. Sal meer aandag gee daarop ook. Geseende dag vir julle

Burger N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gerus en batterye herlaai vir die langpak. Baie oulike plek vir oornag tussen die Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Goeie more Stienie Baie dankie vir hierdie pragtige review. Ons is dankbaar dat ons gaste hierdie juweel van 'n plekkie so uitlig. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom. Cherry groete Annetjie

Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike plek met gawe gasheer. Lieflike oornag stop met mooi natuur omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Marietjie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien. Cherry-groete Nita en Kassie van Zyl

Jean-lynn V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflike oornag. Was heerlike verblyf. Netjies en gemaklik. Alles wat jy nodig het. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
A Cherry Lane Self Catering and B&B
Jean-lynn - thank you for this overall 5/5 review. We appreciate it. God bless. Kassie en Nita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3482c21c22d3c11665f15772363dca09140928c6b35890108e18f4130130af77e7a5d4846b2202702a79f5820c2cf2845bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang