A Coucal's Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Lichtenstein street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Coucal's Nest is 'n knus tuinkothuis wat selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Swellendam bied. Hierdie oulike kothuis is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die eiendom is ideaal geleë binne 5 minute se stapafstand van toeriste-aantreklikhede, toeristewinkels, restaurante en koffiewinkels.
Asemrowende stap- en bergfietsroetes kan vanaf die kothuis gedoen word.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die privaat patio geniet. Gebruik van die swembad met vooraf reëling met die gasheer. Veilige parkering word voorsien. Alhoewel die kothuis op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Lichtenstein street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Lichtenstein street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang