Successfully reported
+58

A Dam's View

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejane, demherte en verskeie voëlspesies gewaar.

Elke moderne eenheid is stylvol versier en het 'n privaat badkamer en kombuisgeriewe. Die beddens word opgemaak met perkallinne en elektriese komberse. Optiesevesel-WiFi en sekere DStv-kanale word voorsien. Waaiers en gasverwarmers is in die eenhede beskikbaar. Die eenhede bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio met buitemeubels.

'n Kontinentale ontbyt en aandete word teen 'n addisionele koste voorsien, indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gary E
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Very nice location with a warm and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zelda D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweel in 'n mooi veilige buurt. Pragtige uitsig vanaf die dek. Skoon, netjies en ruim eenheid. Gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Lloyd T
Gesin met tieners
5.0
Excellent money for value,. Was a wonderful stay, we will definitely be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Romandi W
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag bestemming. Ons was baie vriendelik verwelkom, die akkommodasie was baie skoon en netjies met 'n lekker groot erf om bene te rek na di...
Sien meer
Apr 2025
Naydene D
5.0
Lekker geslaap. Ek het lekker gebly. Vriendelike ontvangs, netjies, mooi ligging, als net reg!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Dam's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang