A Dam's View
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejane, demherte en verskeie voëlspesies gewaar.
Elke moderne eenheid is stylvol versier en het 'n privaat badkamer en kombuisgeriewe. Die beddens word opgemaak met perkallinne en elektriese komberse. Optiesevesel-WiFi en sekere DStv-kanale word voorsien. Waaiers en gasverwarmers is in die eenhede beskikbaar. Die eenhede bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio met buitemeubels.
'n Kontinentale ontbyt en aandete word teen 'n addisionele koste voorsien, indien vooraf gereël.
Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink A Dam's View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang