A La Belle Etoile
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
A La Belle Etoile is in Nieuwoudtville, Noord-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 1 pragtig gemeubileerde kamer en 1 selfsorgkothuis. Die kamer is toegerus met WiFi en sluit 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n lessenaar en 'n yskassie in. 'n Bababedjie kan gereël word.
Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers. Die slaapkamers is ingerig met 1 dubbelbed elk. Boonop is daar 2 kindermatrasse beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV, en gratis WiFi-geriewe is beskikbaar.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige lowergroen tuin wat perfek is om die son te geniet, asook 'n gemeenskaplike braai-area.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Okkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 141 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink A La Belle Etoile het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang