A La Maison Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 West Street, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A La Maison Gastehuis is in Kimberley geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die gastehuis bestaan uit 3 slaapkamers om van te kies, toegerus met 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer is toegerus met 'n en suite-badkamer en 'n yskas en mikrogolfoond, perfek vir warm-en-eet maaltye. Die kamers het ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe word ook in die kamers voorsien.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 West Street, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink A La Maison Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 West Street, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang