Successfully reported

A La Martha's Air-Port Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Johannes T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Met our expectations. Very nice. The host was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Dit was regtig lekker. Baie rustig stil en privaat. Sal dit elke keer aanbeveel. En self sal my gesin daarnatoe vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2018

Gerieflik en vriendelike diens. Die gastehuis is baie netjies en skoon en die eienares was baie behulpsaam en vriendelik. Sy gaan uit haar pad uit om mens welkom te laat voel. Sal definitief in die toekoms weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
A La Martha's Air-Port Guest House
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet.

Adriaan Ivan Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Skoon, netjies en baie vriendelik. Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Beide van ons het dit baie geniet, en sal ons nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
A La Martha's Air-Port Guest House
Baie dankie, dis altyd lekker om terugvoer te kry!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Third Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf39f5d1d633e1ee7a6c928b59d341dff18cd2ac1727cd4e4b26487715beeb9befa0a7b43f80bb3bb0757f464ea0b3ccd8442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Third Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.977930555556 25.607191666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang