Successfully reported

A Place in Thyme B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Charl P
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustig. Effektief. Baie lekker. Aangenaam veras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly! Regte plattelandse gasvryheid. Sal vir seker weer daar. Vriendelik en baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymize U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige wegbreek in 'n heerlike vallei. Heerlike 2 dae van saligheid. Die gasvrou is altyd vriendelik en naby vir enige hulp. Die kamers is almal goed ingerig met alles wat nodig is. Die heerlikste ontbyt elke oggend was beslis 'n wenner. Sal beslis binnekort weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Dankie! Ons sien uit na julle volgende kuier!

Michiel D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Lieflik. Lieflike kamer met wonderlike gashere en die ontbyt was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Dankie Michiel, was lekker om julle 2 jongmense hier te hê. Kom gerus weer!

Gerda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekkerste lekker. Die eienaar is die vriendelikste mens ooit. Ongelukkig het ons net een aand oorgeslaap, maar sou werklik nie omgee as ons langer kon kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Dankie Gerda! Dit was lekker om julle en julle vriende hier te hê. Hoop die res van julle vakansie was net so lekker. Kom gerus weer. Groete uit Bonnievale!

Alain D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Our stay was very pleasant and Elana was friendly and helpful. Our room was spacious and comfortable, the breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Luukse, sentrale, boere gasvryheid. Ons het 5 ster gasvryheid geniet met alles perfek soos geadverteer. Skoon, met baie lekker badkamer bederfies en seepsoorte. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Goeie môre Joanita Dankie vir jou terugvoer. Was lekker om julle 2 te ontmoet. Lekker Park run verder! Groete Elana

Hugh I
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Accommodation a bit dated. No separate access to room, have to go through the main house. A microwave and a separate basin to wash coffee cups etc. would be great so as not to use the bathroom basin. Parking in the open driveway just off the street was a slight concern. The hostess was, however, very accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Elana
A Place in Thyme B&B
Hi Hugh Thank you for your feedback. Please come again as we've upgraded all our bathrooms and repainted our rooms. We will upload the photos soon. Kind regards Elana

Letitia Lynnette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfek. Dankie, dit was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderful. We had a wonderful stay. The breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang