Successfully reported

A Rickety River House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeandré R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic! We thoroughly enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly en gerus in die pragtige huis! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huis is pragtig en ruim en so gemaklik. Die uitsig op die rivier is besonders en so kalmerend. Die kinders het die kajakke vreeslik geniet! Hoop ons kan gou weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ideale vakansie wegbreek. Lieflike rustige wegbreek, met 'n baie goed toegeruste huis. Die kombuis het alles in wat jy sou nodig hê (yskas/vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, airfryer, wasmasjien & tuimeldroër, oond & gasstoof). 'n Bottel komplimentêre wyn, koffie, tee & melk het vir ons gewag - nice touch! Die leefvertrek loop uit via voudeure na 'n beskutte onderdak braai op die groot stoep (met sonsambreel, heerlike kuier tafel & 2 son loungers). Alles omring met 'n pragtige groot grasperk in veilige omgewing. Die huis self was silwer skoon en netjies met onder andere baie gemaklike beddens & heerlike banke! Huge TV & WiFi! Huis is beautifully renovated binne en alles werk wat moet werk. Jacorene was professioneel, net 'n WhatsApp ver, gasvry en niks was te veel moeite nie. Die huis het direkte toegang tot die rivier (heerlik vir vissermanne wat wil lyn natmaak terwyl die vuurtjie brand op die stoep), daar was ook 2 kajakke wat ons kon gebruik - wat heerlik was. Ideale vakansie huis. Bonus was buite stort en toilet vir die moddervoete! Baie dankie dat ons julle pragtige huis kon huur, ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Skoon, gerieflik, veilig, perfekte ligging, waarlik fantasties! Lieflike tyd geniet, akkommodasie was skoon, kombuis was goed ingerig, sal beslis terugkom en vir almal vertel van die vakansiehuis, die ligging was ook wonderlik, ons het die kajak vreeslik geniet, baie baie dankie, sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saranne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantastic. We had a great stay, lots of space, very comfy and everything we needed on hand. Lovely friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing, central, great view. Had a great stay. The hosts were very friendly. The house was in almost new condition and really well equipped with new appliances, etc. The house is very central and easy to get to the east, west, and up river Stilbaai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lovely house and nice location. We had a lovely stay and a very warm welcome. The house has all the amenities and has a lovely location right at the river shores. We are planning to come back for another holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacorene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rivier Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf53d874c63c01b7f7f37459777be2259da466dcbebd98690b024f940ca7074a90a0d389ff7ea8a8df27bcb8cb04e5b55691d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 5 Rivier Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360045 21.414205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang