Successfully reported

A State of Grace

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Schalk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik oornag en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie. Ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Gasvrou ons vreeslik welkom laat voel. Was vreeslik bederf. Baie lekker gebly. Prentjie mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Attention to our comfort was excellent. We were provided with cappuccino on arrival and were able to eat our snacks etc. outdoors for dinner looking over the dam. Cappuccino in the room on waking and a delicious breakfast were provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Thank you for your kind words, Diane. It was wonderful hosting you. Grace and peace!

Christa O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantastic. Lovely stay. Excellent breakfast. Fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Thank you for your kind words. It was lovely to host you. Grace and peace!

Adriaan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly in aangename gastehuis met besondere vriendelike gasvrou. Baie aangename gastehuis met lieflike uitsig oor die Clanwilliam-dam. Vriendelike gasvrou bedien baie lekker ontbyt. Pakhuis pas altyd 'n moet. Blomme in Augustus en September ook 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Genade en vrede.

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige woning, kamer en omgewing waar ons dadelik tuisgevoel het. Ons het werklik fantasties hier gebly. Ons gasvrou was 'n besonderse mens wat ons dadelik laat tuis voel het en uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie vir jul gawe woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Genade en vrede.

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste ervaring ooit! As jy nie 'n rede het om Clanwilliam te besoek nie, het jy nou een: A State of Grace. Die gasvrou is die beste wat ek ooit beleef het. Alles was inderdaad perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Liewe Delene. Dit was 'n vreugde om jou te ontmoet. Jou menswees is baie spesiaal. Baie sëen! Chantál

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lieflike uitsig oor dam. Heerlike ontbyt. Gasvrou is 'n engel. Baie lekker gebly met fantastiese gasvrou en ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie vir jul gawe terugvoer. Genade en vrede.

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekende verblyf! Jan en Chantal is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Hulle verwelkoming is hartlik en warm. Die woning is netjies en baie skoon met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het ook soveel nuttige inligting by Chantal en Jan gekry wat ons baie gehelp het met ons verdere beplanning van besoekpunte. Ek en my vrou Lottie was so dankbaar dat ons juis hierdie gastehuis uitgekies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Liewe Hennie en Lottie Ek en Jan kan werklik sê dat ons die geseëndes was om julle as gaste te kon ontvang, ons ag dit ‘n voorreg! Baie seën!

Jv D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike en uitstekende diens. Vriendelike verwelkoming met smaaklike ontbyt. Lekker gekuier met gasvrou en gade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantál
A State of Grace
Baie dankie. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantál Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2108 Hennie du Plessis Close, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764464515388478ba6132e509b9d113f72caf49f08d4592e46340567440e0a679e6d3d5a7b05463a60ec4c8fa614cb2a0514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2108 Hennie du Plessis Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.199613003183 18.890348588083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang