Successfully reported
+48

A State of Grace

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2108 Hennie du Plessis Close, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A State of Grace is 'n lieflike gastehuis in Clanwilliam wat gemaklike en gerieflike akkommodasie bied vir reisigers wat 'n oornagplek soek.

Die akkommodasie word in 2 kamers aangebied. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-stort, wasbak en toilet in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en buite-area met 'n swembad, waar hulle kan ontspan. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die Sederberge en die Clanwilliamdam.

Clanwilliam is sentraal geleë in die bekende Namakwalandse veldblomgebied, wat jaarliks tussen Augustus en September toeriste van regoor die wêreld lok.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik oornag en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie. Ons het heerlik oornag.
Okt 2025
Mimie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Gasvrou ons vreeslik welkom laat voel. Was vreeslik bederf. Baie lekker gebly. Prentjie mooi gastehuis.
Sep 2025
Diane W
Saam met lewensmaat
5.0
Attention to our comfort was excellent. We were provided with cappuccino on arrival and were able to eat our snacks etc. outdoors for d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Adriaan F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in aangename gastehuis met besondere vriendelike gasvrou. Baie aangename gastehuis met lieflike uitsig oor die Clanwilliam-dam. Vriendel...
Sien meer
Okt 2024
Ashley W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige woning, kamer en omgewing waar ons dadelik tuisgevoel het. Ons het werklik fantasties hier gebly. Ons gasvrou was 'n besonderse mens wat ons ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantál Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2108 Hennie du Plessis Close, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink A State of Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2108 Hennie du Plessis Close, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764464515388478ba6132e509b9d113f72caf49f08d4592e46340567440e0a679e6d3d5a7b05463a60ec4c8fa614cb2a0514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2108 Hennie du Plessis Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.199613003183 18.890348588083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang