A Stones Throw Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2025 tot 21 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie, Vishoek. Die eiendom is naby die strand en spog met 'n mooi uitsig op die berge vanaf die binnehof wat dit die ideale wegbreekplek maak.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamer lei na die leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis.
Die kombuis het 'n eiland met genoeg sitplek en is toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met oorgenoeg sitplek voor die platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n binnehof met 'n buitebraai.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby plaaslike winkels en voetslaanroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Noula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink A Stones Throw Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang