Successfully reported

A Sunflower Stop

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Rozelle B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

I am planning to stay there whenever I go to Cape Town. It was a wonderful stay. The people were friendly and went out of their way. No one was in each other's space. Beautiful garden. Nice lounges and kitchen. Very good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

My gunstelling backpackers in Kaapstad! Baie lekker atmosfeer, skoon, netjies en gemaklik. Sentraal geleë. Ek ontmoet altyd interessante mense daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Vir 'n geleentheidsbesoek was dit geskik. Naby stadion en waterfront. Die verblyf was aangenaam. Jonger mense kuier laat en is bietjie raserig, maar heel normaal vir jonges. Badkamers altyd skoon. Handdoeke kan aandag geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netjies, baie raserig op Hoofstraat en jong gaste wat laat kuier. Was voldoende. Onder omstandighede het dit gedoen, baie raserig op Hoofstraat en jong mense wat tot baie laat op stoepe kuier, te verstaan. Dit bly 'n backpackers. Diens was flink en gasvry. Parkering nie op perseel maar in straat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sam N
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Very pleasant with no surprises! Delivered what I needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keith R
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Amazing, perfect location and facilities. Amazing, perfect location and facilities. The issue, though small, was WiFi not being available everywhere throughout the hostel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary B
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl-francois D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Alles wat 'n mens nodig het. Ja, heel lekker, alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag
2.2
Aug 2024

50/50. Okay, but sharing a room and there are no lockable cabinets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Main Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc38e069de4b611a97c634ce5c82bc8b772261e89b09622e6ab480ecac85eeb41cff707107a500afd3b0648e9868482cab311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 179 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907935733858 18.403985536957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang