Successfully reported

A Tapestry Garden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Carmi S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A treat away from home. Wonderful stay as always. The rooms are stunning, good quality linen, the reception and especially the dining room is magnificent with all the heritage pieces and wonderful Delft dinnerware. The breakfast was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Van die eerste oomblik wat ons daar aangekom het, was ons met ope arms verwelkom. Ons kamer was presies soos in die foto's, die tuin is 'n lushof en die ontbyt was uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker ontbyt, gawe mense. Die beste ding van A Tapestry Garden Guest House is die ontbyt. Dit was heerlik verby. Beslis 'n baie lekker gastehuis wat goed geleë is. Die eienaar en die bestuurder se gasvryheid laat mens dadelik tuis voel. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Preciousstone R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Vastly enjoyable and hospitable. Great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chretienne
A Tapestry Garden Guest House
Thank you for your beautiful words. It was a pleasure to host you. Kind regards.

Elsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en stil. Kos is heerlik. ’n Gemaklike, rustige atmosfeer met ’n tuin rondom. Elke huisie is privaat en nie deel van ’n groot gastehuis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chretienne
A Tapestry Garden Guest House
Was so lekker om jou te leer ken. Onthou om my nommer vir jou Mammie te gee. Bly jy is veilig.

Jd G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

1 nag oorbly. Ja, alles was in plek. Netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermanus Egbertus L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Goed. Enigste kritiek is dat daar nie kanaal 214 vir DSTV is nie. Daar is gereeld tennistoernooie in Potch en die kinders wil daarna kyk tussen wedstryde as deel van die leerproses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle V
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Gerieflike gastehuis. Lekker gebly, warm water, veilig, handdoeke is goeie kwaliteit. Hulpvaardig en paraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Tuin eenhede is teenaan die straat, baie lawaai heel aand. DSTV/Wi-Fi werk nie. Pragtige ou meubels. Mooi en skoon, maar tuin eenhede is teenaan 'n baie besige straat - baie lawaai die hele aand. Die DSTV het nie gewerk nie. Nie ingelig wat die Wi-Fi wagwoord is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Isabella B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik, ontspanne, huis weg van jou huis! 'n Plek waar al jou sintuie bevredig word! Gasvryheid by uistek. Jy word verwelkom met breë glimlagte, oop arms. Jy voel onmiddelik tuis. Dekor is stylvol met klem op detail. Alles silwerskoon, selfs 'n knus vereduvet vir koue winternagte. 'n Tapestr garden voorwaar! Hier kan jy ontspan, jou gedagtes ver laat dwaal en dan natuurlik die heerlike ontbyt met sorg voorberei, wat kan ek meer sê? Beslis 'n besoek werd, ons sal keer op keer wil terugkom na hierdie lushof. Dankie vir 'n heerlike kuier by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chretienne
A Tapestry Garden Guest House
Dankie, liewe Isabella.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chretienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 260 Walter Sisulu Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46352e8b5ce39fcc54cd836f7571f6f353c93eaaa85dea1dd5e40acf536891d60e8663fdeba0cb88ab807d0a0f04777ea0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 260 Walter Sisulu Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.721688375848 27.096777679487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang