A Time And A Place
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Entaa Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Time And A Place bied gemaklike selfsorg-akkommodasie, perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë in 'n rustige woonbuurt van Plettenbergbaai, bied die boonste eenhede pragtige uitsigte oor die see en die berge.
Elke eenheid het sy eie ingang en alarm, is gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort (met 'n stortstoel), wasbak en toilet. Die kombuisie in elke woonstel sluit 'n lugbraaier, kookgerei, 'n yskas-vrieskas-kombinasie, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n ketel en broodrooster in.
Bykomende geriewe sluit in WiFi, 'n TV vir stroming, lugversorging en sekuriteit vir u gemoedsrus. Gaste kan ook veilige onderdakparkering, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad geniet.
Ons eiendom is gerieflik geleë naby verskeie Blouvlagstrande en plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante, wat 'n aangename verblyf vir al ons gaste verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magdalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Entaa Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink A Time And A Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Entaa Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang