Successfully reported
+107

A Touch of Grace

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-venues, skole en winkelsentrums.

Ons eenhede spog met en suite-badkamers en ten volle toegeruste kombuisies, sitkamers en eet-areas in die groter eenhede. ‘n Selfhelp-inboekstelsel, DStv, gratis WiFi en veilige parkering is ook ingesluit.

Die en suite-badkamers is toegerus met storte en daar is 1 eenheid met 'n bad. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, elektriese ketel en eetgerei toegerus. Komplimentêre koffie, tee, beskuit en drinkwater word eenmalig met aankoms voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie kosmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerhande buitemuurse doendinge in. Die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisgebied wat deur 'n groot meteoriet-impak geskep is, is ook nie ver weg nie.

Naweekpakette vir bruidsgevolge en/of -families is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 482 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lettie Z
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir oornag. Baie oulike plekkie, het in kamer 3 gebly. Dalk 'n idee om stoele buite op die stoep by die hoofingang te sit, dan kan mens buite s...
Sien meer
Okt 2025
Atlegang P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Our stay was very peaceful. We had everything we needed and didn't have any struggles reaching the management.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Daniel D
Gesin met klein kinders
5.0
Was perfek vir ons doel. Die verblyf was die moeite werd, kamer volledig toegerus, sentraal geleë, en het voldoen aan alles.
Sep 2025
Riaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer by "A Touch of Grace" oornag. Het lekker gebly, dankie!
Sep 2025
Nastachia F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon, niemand pla en rustig. Sien sterre.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 482

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Touch of Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 482 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang