Successfully reported
+39

Lavender Moon Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en is perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees gesogte vakansieoorddorp van KwaZulu-Natal.

Daar is 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers, smaakvol versier en gemeubileer.

Met sy gemengde unieke geriewe kan die area vakansiegangers en sakelui akkommodeer. Lavender Moon is perfek vir 'n stil en privaat wegbreek.

Durban bied 'n menigte vermaak, of dit nou is om die stadsliggies, die Village-atmosfeer van Umhlanga Rocks en sy systraatkafee's, restaurante en kroeë of tyd by die strand te geniet. King Shaka Internasionale Lughawe en die Stad is net 15 minute weg en die gastehuis self is net 5 minute vanaf Umhlanga Village, die Gateway Winkelsentrum, The Natal Sharks Board, Sibaya en die strand. Dit is die ideale plek om te wees, of jy nou in Durban is vir vakansie, besigheid of 'n naweek sportbyeenkoms.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lavender Moon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7K4P7BVrKvEdreeQ6QTnR4ntB28ZSZlmv9D2KlNh5UQ56uPu3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 58 Westridge Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.725060232019 31.077057847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang