A Whale of A Time – Dolphin Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
A Whale of A Time – Dolphin Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Vishoek, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Die tweede slaapkamer bevat 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, tweeplaat-konveksie-oond, eetgerei en breekware.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige see-uitsigte inneem. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkering verseker gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Ligging
- 11 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang