A Whale of A Time – Penguin Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 1 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Whale of A Time – Penguin Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Vishoek, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV en gratis WiFi is ook in die slaapkamer beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie, insluitend 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet terwyl jy die rustige see-uitsigte inneem. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkering verseker gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 1 1 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 1 Echo Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang