Successfully reported
+52

A Whispering Whale

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Japie Traut Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoudende natuurlike landskappe in Suid-Afrika. Hierdie stil dorpie met sy tradisionele kalkhuisies word deur 'n asemrowende kuslyn met rotsagtige inhamme, sanderige baaie en kobaltblou see gekenmerk.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede en kan 10 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n TV, DStv, elektroniese kluis, skottelgoedwasser, verhitte handdoekrelings, en 'n haardroër. Linne en handdoeke word voorsien.

Jacobsbaai is tussen Saldanhabaai en Paternoster geleë, wat dit die ideale plek maak om dag-uitstappies in die Kaap-omgewing te onderneem. Kaapstad se kosmopolitiese middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse Wynlande is alles ongeveer 1,5 uur se ry van Jacobsbaai af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Unita S
Saam met vriende
5.0
Die regte plek vir 'n naweek weg van die huis. Baie aangename verblyf. Leentjie baie behulpsaam.
Sep 2025
Belinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Fan-tas-ties! Sjoe, wat 'n lekker plek! A Whispering Whale maak jou rustig en kalm - baie dankie!
Mei 2025
Nadine P
5.0
Wonderful, clean, quiet, lovely view. Well worth the money spent. Thank you. Very friendly arrival. Impressed with cleanliness and very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Deon C
5.0
Wonderlike! Was 'n wonderlike plek, rustige en mooi. Die regte plek om die Weskus rond te kuier en te sien.
Mrt 2025
Kay-lee B
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home. It was such a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leentjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 25 Japie Traut Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Whispering Whale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Japie Traut Street, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4e54177b5da870b582991d805931b9896db86755617f84d8ed36ed7b16f74cfcb6f9ae8f73432c2d33103bbf1cf8f12f064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 25 Japie Traut Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97382 17.88741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang