Successfully reported

Aalkie's Dream

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vanessa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik gerieflike blyplek. Baie gerieflik. Aalke en haar man was baie vriendelik. Persoonlike verwelkommende bordjie op die voorhek het mens dadelik laat tuis voel. Aalke was baie behulpsaam om eetplekke aan te beveel. Sy het vreeslik omverskoning kom vra omdat die warm water opgeraak het. Sy het nie besef dat die helper die vorige dag die geyser afgesit het nie. Ons het baie laat bespreek, so die helper was nie bewus dat gaste die aand dou inkom nie. Ons sal vir seker weer daar oornag en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspannend. Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom.

Denver V
1 nag
5.0
Mei 2025

Excellent. So clean, spacious, and inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Thank you ever so much for taking the time to rate us and for your very kind comments. It was wonderful meeting you, and we hope to see you again in the future! Take care of yourselves. Best wishes, Alida and Team!

Mariette S
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld en beslis goeie verblyf! Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Pragtige, skoon en netjiese plek. Alles wat mens nodig het vir 'n goeie oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom.

Carin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie vriendelike diens met baie ekstra's. Ja. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om ons te "review". Dis regtig die mooiste "review". Ons is dankbaar dat ons aan jul standaarde kon voldoen, so wil ons graag doen aan al ons gaste. Dankie ook dat julle ons gastehuis gekies het, ons voel bevoorreg.

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige en netjiese verblyf in 'n stil omgewing. Hierdie gastehuis is beslis een van die beste gastehuise wat ons oor die afgelope paar jare by oornag het. Dit bied baie meer as wat ons verwag het. Baie netjies en skoon. Die gashere is uitsonderlik vriendelike mense wat jou baie tuis laat voel. Met ons vertrek het dit gevoel of ons ou vriende agterlaat. Ons sal hierdie verblyf graag weer in die toekoms besoek en sal dit werklik aanbeveel vir gaste wat Swellendam besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
, baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om ons te "review". Dis regtig die mooiste "review". Ons is dankbaar dat ons aan jul standaarde kon voldoen, so wil ons graag doen aan al ons gaste. Dankie ook dat julle wel ons gastehuis gekies het, ons voel bevoorreg. Seën vir julle verder in 2025... Tot weersiens.

Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Heerlik gekuier en baie gasvry ontvang. Verblyf is baie netjies en goed toegerus. Het alles wat jy benodig. Pragtige tuin met mooiste voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
, baie dankie, dit was net 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi review... waardeer dit regtig, en julle is altyd welkom om weer te kom. Seen vir die Kers seisoen. Groete.

Ellenor B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en netjies. Alida se gasvryheid is in 'n ander klas. Baie gerieflik en netjies. Mens voel sommer welkom as jy arriveer. Ek kan die verblyf ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, Ellenor, vir jou tyd om 'n resensie te skryf, dit word waardeer. Dit was ook baie lekker om julle te ontmoet. Baie dankie, kom gerus weer as jy in die omgewing is. 🎔 Groete, Alida en span!

Thami M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing place! Just divine. The hosts were so gracious and accommodated a super late check-in. Would love to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Good morning Tsholofelo, thank you ever so much for taking the time to rate us and for your very kind comments. It was wonderful meeting you and we hope to see you again in future! Take care of yourselves, 🎔 Best wishes, Alida and Team!

Hanlie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die eenheid het alles in wat ons benodig het. Vriendelike, behulpsame gasvrou. ‘n Rustige deel van die dorp om te oornag. Pragtige eenheid met ‘n pragtige stoep en tuintjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Aalkie's Dream
Baie dankie, Hanlie, vir jou tyd om 'n resensie te skryf, dit word waardeer. Dit was ook baie lekker om julle te ontmoet. Baie dankie, kom gerus weer as jy in die omgewing is. 🎔 Groete, Alida en span!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 701
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbce251503721a6fbf3b9f24eac759fec31af5ae071657b93fb707da2b57a6d368219021016021d6e6006532f29c003ec65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 701 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 1 Mozambique Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018555197698 20.438701928906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang