Successfully reported

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar oorbly. Heerlike nuwe beddegoed, gemaklike bed en fantastiese ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jian H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie gemaklike en goeie verblyf met pragtige kamers, groot swembad en kamers. Baie lekker nag daar deurgebring met fantastiese braaigeriewe, groot swembad en baie mooi ligging en baie gemaklike kamers. Sal dit vir seker voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Relaxed and peaceful, great. This was perfect for my needs. I liked the staff, the cleanliness and the very relaxed atmosphere. There were a few things to be aware of and to improve. The attached restaurant (separate business) is not open every night, so I had to find dinner elsewhere, which is quite challenging in Citrusdal. I couldn't connect to their WiFi in my room. They need to provide insect repellent and there were a lot of small midges. The room was a bit small but the bathroom a good size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, goeie ontbyt was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly in 'n smaakvolle omgewing. Baie lekker gebly en alles wat nodig was gehad. Die inhuis restaurant was 'n bonus met vriendelike diens en smaaklike ete. Vriendelik ontvang en al die personeel was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons is op hoogte gehou van die toestand van die plek voordat dit oorstromings gehad het. Dit was die beste waarde vir geld van al die plekke waar ons die afgelope 3 jaar oorgeslaap het. 'n Heerlike ontbyt was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing. Good and peaceful. Recommend as a stay over for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Verrasende kwaliteit en gesellige verblyf. Ons verblyf by Aan d' Oewer Bed & Breakfast was wonderlik en sal dit sterk aanbeveel. Aandag aan detail en goeie kwaliteit. Vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker en rustige kuier. Die ligging, oor kant die golfbaan en in 'n pragtige tuin is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 680
R 1 680 R 1 512
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 680
R 1 680 R 1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 680
R 1 680 R 1 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d49ea379ce680de25cdb7d08af6259d3db2d79c866200f1c54054f7645e00373e57124b4a07bea5bc99a9c9d949bcae1a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 60 Loop Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.590168176654 19.010961055756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang