Successfully reported

Aan de Eike Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Francois V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik, en heerlike ontbyt. Ons was verras deur 'n baie mooi plek. Die binnehof rondom die swembadarea is soos iets uit 'n Mauritius-hotel toneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf en ontbyt so lekker was, en dat die binnehof julle beïndruk het. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete

Duane H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Always a great stay over for business. Great service on all levels. I stay over often when in town for business and can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you so much for your kind words and continued support! We're truly grateful to be your go-to accommodation when you're in town for business. It's always a pleasure to host you, and we look forward to welcoming you back again soon. Safe travels until next time! Kind regards

Tertia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing. Baie lekker geslaap en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy lekker geslaap het en dat alles na jou sin was. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom! Groete.

Marie K
1 nag
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag akkommodasie. Die akkommodasie was uitstekend. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die etes was heerlik en heilsaam. Die akkommodasie is geskik vir persone met mobiliteitsuitdagings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Marie! Ons is so bly om te hoor dat julle die akkommodasie, eeties en diens so geniet het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat ons plek gerieflik en toeganklik is vir almal. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete, ADLC.

Roland B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pragtige omgewing, ongelukkig kan jy die mense in die kamers langsaan duidelik hoor. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly dat jy die pragtige omgewing geniet het. Ons vra omverskoning vir die geraas wat jy ervaar het. Ons het geen beheer oor die gedrag van ander gaste nie, maar ons sal dit beslis in ag neem en kyk na maniere om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Ons hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms! Vriendelike groete, ADLC

Charmaine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Very clean and comfortable. Lovely setting and very central. Rooms clean and comfortable, we will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you enjoyed the clean and comfortable rooms as well as our central setting. It’s always a pleasure to know that our guests feel at home, and we look forward to welcoming you back again on your next visit. Warm regards, ADLC

Wayne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Well done. Excellent and safe. Friendly staff all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for your wonderful review! We're so glad you found our place excellent and safe. Our friendly staff truly appreciate your kind words, and we look forward to welcoming you back again soon! Kind regards, ADLC.

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Verrasende mooi en vriendelike ontvangs en omgewing. Heerlike ruim kamer met stoep kuier area. Rolstoelvriendelike omgewing. Ons het met die rolstoel dorp toe gestap-ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die ruim kamer en stoep geniet het. Dit is wonderlik dat die rolstoelvriendelike omgewing vir julle gerieflik was, en dat julle selfs dorp toe kon stap-ry. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete.

Conrad N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend en genotvol. Baie lekker, rustigheid sonder probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Amanda U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Nice evening rest well. Very nice evening. Staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for your lovely review! We're delighted to hear you had a nice evening and that our friendly and helpful staff made your stay enjoyable. We hope to welcome you back again soon! Kind regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 230

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb4a64602ccbd095500cfb4831e6d017aa46d402f12a13dcfb6cf8accbcbd6f79580b1f580ba4e37e12dcbb8ed4ee133b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang