Aan de Eike Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan de Eike Guest House is in Swellendam, 'n dorp met talle besienswaardighede. Swellendam spog met meer as 50 nasionale monumente en die grootste youngbessie-streek in die wêreld
Dié huis beskik oor 18 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Een van die kamers is ideaal vir 'n gesin van 4 en die ander kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Gaste kan in die swembad afkoel of ontspan op die lieflike dekarea en tuin teen die agtergrond van die majestueuse Langeberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 230
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Eike Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang