Aan de Granaat
Beskrywing
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Dit lei na 'n tuin met sitplek buite. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Symington Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang