Successfully reported

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hendry T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjies, ruim en rustig. Het al by 'n paar plekke in Swellendam oornag, maar hierdie plek is verreweg die beste sover. Perfekte verblyf vir 'n gesin van 5. Daar is alles wat jy nodig het, ongeag die weer. Die uitsig van die stoep af is besonders. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle die verblyf so geniet het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit is wonderlik om te weet dat die uitsig en geriewe julle verblyf spesiaal gemaak het. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete ADLC.

Ronelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Plek waarheen ek beslis weer sal kom. Baie netjies en gerieflik geleë. Elektriese komberse en vuurherd het ons lekker warm gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by ons gerieflik en aangenaam was. Dit maak ons dag om te weet die elektriese komberse en kaggel het vir 'n lekker warm winterkuier gesorg. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Aan de Eike! Vriendelike groete ADLC

Ilse H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Highly recommended, beautiful cottage. This is a very peaceful area with beautiful natural scenery. I thoroughly enjoyed my stay — the cottage was well-equipped with everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you so much for your kind words and lovely review! We're thrilled to hear that you enjoyed the peaceful surroundings and found the cottage well-equipped for your stay. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon! Kind regards

Valerie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A lovely, comfortable cottage. We enjoyed our one night stay at Aan de Heuwel Cottage and would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thanks for your positive reply, Valerie. We are very pleased to hear you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon. Kind regards, ADLC.

Rkz W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

’n Regte wegbreekplek vir rus en stilte. Ons het ’n heerlike paar dae in die cottage deurgebring! Die eenheid is ongelooflik goed toegerus – alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gebraai, geswem en tussen die berge ontspan. Die area is rustig met net die klanke van voëltjies oral rondom jou. ’n Regte wegbreekplek vir rus en stilte. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het die stilte, natuurskoon en die gerief van die kothuis geniet. Dis vir ons heerlik om te hoor dat julle kon ontspan, braai en sommer net die rustigheid van die berge kon inneem. Julle is enige tyd weer welkom vir nog ’n wegbreek — ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete

Jacey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Sresloos en genotvol. ADH voldoen 100% aan ons behoeftes. Aan suite badkamers, private braai en swembad en ruim kuierarea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Jacey. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd hier geniet en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC

Kevin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Salig en rustig met 'n pragtige uitsig. Dit is 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berg. Ons het salig gerus en die pragtige dorp verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Kevin! Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gerus en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Swellendam Paradys. Ons het baie lekker gebly, alles is netjies en skoon en alles het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is lekker om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet, en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Savel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Great value for money! Cosy and great value for money! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that you found your stay cozy and felt it was great value for money. We truly appreciate your recommendation and look forward to welcoming you back soon! Kind regards, ADLC.

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie dankie, ons het baie lekker gebly en niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Nico. Ons is baie bly om te hoor jy het jou tyd hier by ons geniet en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 230

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272f9669becbdc1917cc398c5a5b78205450c16d5c1489b72225996c789ad35358522c3cef925f6ffea8e3ace1499fa1d9bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 38 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.021630600532 20.451539571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang