Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages 3 kothuise wat spog met asemrowende uitsigte op die Langeberge. Die atmosfeer is ontspanne, wat dit ideaal maak vir gesinne en vriende om 'n wegbreek te geniet.
Die kothuise is stapafstand vanaf plaaslike besienswaardighede, museums en gewilde restaurante.
Verblyf word gebied in 3 kothuise wat slaapplek bied aan 4 gaste. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig. Elke slaapkamer bied uitsigte op die berge. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en 'n dek in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 230
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Heuvel Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang