Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages het 3 keurige dubbel en suite-kothuise wat spog met asemrowende uitsigte oor die Langeberge. Die atmosfeer is ontspannend, wat die kothuise ideaal maak vir gesinne en vriende om 'n naweekwegbreek of midweek-wegbreek te geniet.
Die kothuise is stapafstand vanaf plaaslike besienswaardighede, museums en gewilde restaurante geleë.
Verblyf bestaan uit 3 kothuise wat geskik is vir 4 gaste in elk. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers wat elk met 'n stort toegerus is. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig. Elke slaapkamer het uitsigte oor die berge. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis en 'n dek-area buite in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ancimi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 230
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Heuvel Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang