Successfully reported
+35

Aan Diaz

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aan Diaz is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Strand, wat 'n knus en gemaklike verblyf bied vir 'n enkelreisiger of paartjie.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gerief sluit die eenheid WiFi in.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolfoond, lugbraaier, panini-pers en ketel. Gaste kan ook toegang tot braaigeriewe geniet, en parkering word op die perseel voorsien.

Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, bied Aan Diaz maklike toegang tot die strand en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n rustige en aangename wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corrie A
5.0
Baie netjies en sentraal. Die akkommodasie was skoon, netjies en presies wat ek benodig het. Die gasvrou was super gasvry, vriendelik en goedhartig. E...
Sien meer
Okt 2025
Marietta S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het 'n heerlike teaterbreek gevat en 'n hele paar shows gaan kyk. Hoe lekker het ons nie gekuier nie. Die plekkie was silwer skoon en na 900 km se...
Sien meer
Okt 2025
Anneline N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was huis weg van ons huis! Sal dit beslis weer gebruik! Heerlik gebly! Gerieflike selfsorg met alles wat jy mag nodig kry. Uiters netjies! Geriefl...
Sien meer
Sep 2025
Dallas B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and great. Brilliant and cozy. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Angelique H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service, great stay. My husband and I had an amazing stay. Everything was neat and tidy, and we appreciate the extras. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Eslo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf09ac3e54f830f928055baa1c395635b382cdff878877b75cf8d4919a063e646efd70f7ff333a7e818dd4805da4cb7ca7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 48 Diaz Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.10539394115 18.830968179722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang