Successfully reported
+44

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom geniet die gerief, vrede en rustigheid van Aan die Oewer se keurige 3-ster fasiliteite en topklas diens.

Geleë op die oewer van die Sondagsrivier in 'n stil deel van hierdie historiese dorp. Die 3 gesinseenhede en 5 eenhede het almal privaat ingange, en suite-badkamers, 'n TV met Netflix en Youtube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Vinnige vesel internet word voorsien. Stroom jou gunstelingprogramme op Netflix en Showmax.

Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook as 'n unieke konferensiefasiliteit vir kleiner groepe van tot twintig mense gebruik word. Besoekers by Aan-die-Oewer kan asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildtuin geniet of die vertroostende skaduwee van die ou eikeboom geniet wat oor 'n groot speelarea vir die kinders uitkyk.

Graaff-Reinet en omgewing bied verskeie ontspannings- en sportaktiwiteite, asook 'n aantal restaurante. Of snags is dit dalk genoeg om net die rus en vrede te ervaar om na die eindelose, sterbelaaide Karoo-hemel te staar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 482 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Adriaan E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker oorgebly. Sal weer daar bly. Baie vriendelike ontvangs, netjies, gratis opgradering.
Okt 2025
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Perfekte oornag plekkie - groot, skoon en veilig. Ons sou vir seker langer daar kon bly - waarde vir...
Sien meer
Sep 2025
Jurgen H
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek. Die plek was skoon en gerieflik. En hulle was baie hulpvaardig.
Sep 2025
Gerbrecht O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was baie lekker.
Aug 2025
Carla Joané L
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 482

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aan Die Oewer Graaf-Reinet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 482 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang