Successfully reported

Aandbloem Guest House

Gastehuis
En suite-gesins-/dubbelkamer
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n ventilasie-waaier, verwarmer, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Laat inklok is slegs met 'n vooraf reëling beskikbaar.
'n Vroeë inklok kan vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kry hul eie afstandbeheer vir die parkeerarea.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En suite-enkelkamer
Vanaf R920
R 920 R 828
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers is geskik vir enkelreisigers en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n ventilasie-waaier, verwarmer, lugversorging, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Laat inklok is slegs met 'n vooraf reëling beskikbaar.
'n Vroeë inklok kan vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kry hul eie afstandbeheer vir die parkeerarea.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En suite-gesinskamer
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang, lugversorging en is ten volle toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Laat inklok is slegs met 'n vooraf reëling beskikbaar.
'n Vroeë inklok kan vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kry hul eie afstandbeheer vir die parkeerarea.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Janet Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvg1zh59uhEqanwQaoPeGWZNiyrb6MRYFiPcNpYVvCk08ehgFVj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang